Majesteit, die kat: verhale en gedigte oor katte byeengebring deur Lina Spies

R220.00

Katte is poësie. Hul selfbewuste liggaamshouding en beweging verraai dat hulle weet van skoonheid. Maar dis in hul verhoudings met mense dat die andersins onpeilbare diere laat blyk dat hulle vriendskap verstaan.

Daarom het gewone mense hulle lief en besing digters hulle. In Majesteit, die kat het Lina Spies, digter en vermaarde katliefhebber, haar gunsteling-gedigte en -verhale oor katte versamel en ‘n aantal kunstenaars gevra vir illustrasies. Die resultaat is hierdie volkleurrboek met bydraes deur veertig skrywers en elf kunstenaars. Altesaam vier en sewentige lofliedere aan grasie, menslikheid en misterie…

Out of stock

SKU: DIG.FIR.007/12/17 Category:

Description

Uitgewer: Quellerie

Datum: Eerste uitgawe eerste druk 1998

Toestand: Hardeband in puik toestand, klein drukmerk op onderkant van boek se hardeband

Bandontwerp: Deur Laura Olivier