Malaria en Muskiete in Suidelike Afrika / Gerry Newlands

R65.00

Ideale navorsingsboek vir kinders met kort en bondige verduidelik oor die onderwerp en mooi  swart en wit sowel as heelwat gekleurde fotos wat die teks ondersteun.

Hoofstukindeling:

Muskiete die oordraers van Malaria

Lewensiklus

Die opsporing van ‘n bloedmaal en voedingswyse

Malaria – ‘n siekte veroorsaak deur protosoale parasiete

Lewensiklus van plasmodium

Die tekens en simptome van malaria

Addisionele leesstof

Woordverklarings

 

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.BAZ.004/8/17 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Unibook

Eerste uitgawe, eerste druk, 1989

Hardeband met volkleur glansvoorblad in netjiese en skoon toestand

Vertaal deur W.M. de Villiers

Omslagontwerp deur Kobus de Beer

R65