Mank Pietie / Winckler en Marais

R65.00

Out of stock

SKU: KIN.FOR.043/10/21 Category:

Description

HAUM

Eerste uitgawe, derde druk 1987

Hardebandboek, groen gekleurde voorblad, toon verweer op hoeke van buiteband, biblioteekplakkergs en stempels op binneblad en agterkant van buiteband.

Illustrasies deur Ian Lusted

Vlak 1 leesboek in die Aanvangs-reeks