Mars / Isaac Asimov

R80.00

Die stippeltjie bloedrooi lig wat ons soms in die hemelruim gewaar, het die mense van die oudheid aan oorlog laat dink. Daarom het hulle die ster dieselfde naam as hul oorlogsgod gegee: Mars. Mars is van al die planete die meeste soos die aarde. Die mens weet reeds heelwat van dié hemelliggaam – hoe sy wentelbaan lyk, dat hy twee mane het, hoe lank dit duur voordat hy een keer om die son wentel en so meer. Isaac Asimov, 'n bekende skrywer en kenner van die astronomie, slaag nie net daarin om al die belangrikste feite eenvouding en verstaanbaar aan te bied en om Mars in perspektief in die hemelruim te plaas nie, maar hy stel ook die onopgeloste geheime van die planeet op so 'n manier dat die die leser se verbeelding gaande maak.

Out of stock

SKU: KINDER NIE-FIKSIE.ALG.150/2012 Category:

Description

Uitgewer:  Die kinderpers van SA

Datum: Afrikaanse uitgawe 1970

Toestand: Hardeband met stofomslag in puik nuwe toestand