Meisie, jy’s pragtig! / Char Crawford

R55.00

Wil jy ook graag weet wat jy kan doen om pragtig te lyk? Wonder jy ook maar wat dit is wat ‘n meisie mooier maak, watter soort klere jou die beste pas, hoe jy moet optree wanneer iemand jou uitneem, of hoe jy jou klerekas weer kan ophelder? As jy met sulke vrae opgeskeep is, sal jy die antwoorde beslis in hierdie handige boek vind.

Benewens die wenke in verband met kleredrag, afsprake en baie ander praktiese onderwerpe, sal hierdie boek jou ook help om oor die dieper waarhede van die lewe te besin, sodat jy nie net uiterlik nie maar ook wat die innerlike betrek, iemand besonders sal word.

Aspekte wat aandag kry is: Velsorg, Afsprake, Dieet, Oefening, Goeie selfversorging, Goeie maniere, Hare, Gesondheid en skoonheid, Parfuum Houding en postuur, Lyk mooi in die somer, Hoe praat jy? Stap, Die klerekas, Liewe jong dames…

Out of stock

SKU: NIF.DON.027/12/17 Category:

Description

Uitgewer:  Christelike Uitgewersmaatskappy

Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1993

Toestand: Sagteband in mooi en stewige toestand , plakker van boekwinkel voorin geplak