MER 100 / Onder redaksie van Hennie Aucamp et al.

R75.00

Hierdie boek bevat biografiese sketse oor MER – elke keer vanuit die perspektief van ‘n anders skrywer wat haar goed geken het. Die onderskeie medewerkers is:

Hennie Aucamp – ‘n Ruiker vir Tant Miem
Audrey Blignault – ‘n Pure gelukslag
Elize Botha – Die mens en die boek
Alba Bouwer – Wie het ek voor my?
G. Dekker – Sy verdien meer waardering
Tol de Villiers – Iemand wat liefde betrag
L.W. Hiemstra – Aanrakingspunte met MER
Hendrien Lamprechts – ‘n Saluut aan my generaal!
W.E.G. Louw – MER – Boerevrou e n intellektueel
Recht Malan – Mrs. Rothmann
Elise Muller – ‘n Ontmoeting – ‘n herkenning
Erika Theron – M.E.R. as welsynswerker

 

 

1 in stock

SKU: BIO.BEN.009/4/21 Category:

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste druk 1975

Hardeband SONDER stofomslag, boek nog mooi en netjies, met plakker voorin boek wat ‘n naam verskans.