Mind moves : Weg met leerblokkasies / Melodie de Jager

R140.00

Die skrywer van hierdie boek, Melodie de Jager is ‘n gekwalifiseerde onderwyseres wat haar meestersgraad oor wiskunde- en wetenskapsprogamme gedoen het. Haar doktersgraad handel oor die rol van neurologiese integrasie in die leerproses. Haar vars aanslag tot leerprosesse het tot die ontwikkeling van Mind Dynamics Profiling gelei. Hierdie pionierswerk is toegespits op die idenitisering van hindernisse wat leer belemmer.

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.DEH.0671/15 Category:

Description

Uitgegee deur The BG Connexion

Eerste uitgawe eerste druk 2006

Sagtebandboek met mooi voorblad, nog netjies hier en daar ‘n gebruiksmerkie

Steeds ‘n baie waardevolle boek

Omslagontwerp: Charmaine Pretorius

Illustrasies: Bafana Ndlovu

Vertaal deur Riette Botma