Sale!

Money is freedom by Gert van Niekerk

R120.00

Money is freedom het sopas op my tafel beland. Hierdie is nie ‘n vinnig-rykword boek nie maar geskryf vir die gewone mens.

  • Die boek se basis is gebore uit my persoonlike ondervindings oor hoe om met geld te werk en hoe die suksesvolle maatskappye waarvoor ek gewerk het hulle geld/finansies hanteer het.
  • In my persoonlike ondervindings was daar beide suksesvolle en onsuksesvolle besluite en in die korporatiewe wêreld het ek deur waarneming agtergekom waarom sekere maatskappye sukses behaal en ander nie.
  • Om beide in die persoonlike en besigheids omgewings suksesvol te wees is daar ‘n magdom van aspekte wat in aanmerking geneem moet word. Wat vir my uitstaan is die vemöe om oor jou geld te dink voor jy doen en die besef dat daar gereedskap is om jou denke na die regte besluite te neem – en van die belangrikse gereedskap (“tools”) is die twee groot B’s naamlik Beplanning en Begroting.
  • Die hoof doelwit van my boek is om aan die lesers oor te dra dat finansiële beplanning met ‘n geordende begroting(“Budget”) jou kan ly tot finansiële gemoedsrus, onafhanklikheid en dan die “stepping stone” kan wees vir verdere finansiële doelwitte soos om ryk te word.
  • Die boek gaan in detail in hoe om alle aspekte van jou inkomste en uitgawes te bestudeer en te beheer om sodoende vir jou as persoon die beste voordeel te gee.
  • Daar is seker miljoene persone my ouderdom wat presies weet wat was gesonde en ongesonde besluite maar dit word nooit pertinent en doelgerig aan ander, en spesifiek die jonger geslag oorgedra, sodat besluite deur hulle meer positief geneem kan word nie.

 

1 in stock (can be backordered)

Description

Skrywer Gert van Niekerk woon aan die Wesrand in die Roodepoort omgewing en ploeg graag sy kennis wat hy deur sy lewe en tydens sy beroep opgedoen het, terug in die vorm van hierdie boek, Money is Freedom