Motte en magrietjies / Maretha Maartens

R70.00

In Motte en magrietjies is die bekroonde skrywer, Maretha Maartens, op haar beste.

Met humor en erns gemeng – soos net sy kan – stel Maretha die moderne vrou voor ‘n keuse:

Wil jy die vrolike, lig dansende, geel Magriet wees? Of die vaal Mot, die een wat reguit in die kersvlam invlieg en verskroei en verpoeier?

Dan praat Maretha verder, en reguit… oor die sake wat elke vrou se hart raak: haar liggaam, haar man en huwelik, haar kinders, haar tyd, stres en gesondheid, en haar God.

1 in stock

SKU: FIKSIE.LIN.025/6/12/23(SUR) Category:

Description

Uitgewer: Lux Verbi

Tweede Druk 1992

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde glansvoorblad boek met effense verweer op hoeke en kante, daar is n kort briefie voor in die boek geskryf met n blou pen