My allerbeste vir sy hoogste / Oswald Chambers

R85.00

Spesiale bygewerkte uitgawe

Die klassieke Christelike werk is enig in sy soort, en is ten volle aangepas vir Afrikaanse lesers. Dit maak gebruik van die nuwe vertaling van die Bybel, en bied ‘n bron vir persoonlike Bybelstudie vir ‘n nuwe geslag lesers. Oswald Chambers daag die leser uit om homself ten volle aan God te wy. Die kragtige inhoud van hierdie grootse werk spreek tot elke Christen en help hom om te hoor wat God elke dag vir hom wil sê.

Eindelik is hierdie klassieke Christelike werk vertaal in die taal van ons tyd. Dit is enig in sy soort en ten volle aangepas vir Afrikaanse lesers. Dit maak gebruik van die nuwe vertaling van die Bybel en bied n nuwe bron vir persoonlike Bybelstudie vir n nuwe geslag lesers. Die kragtige inhoud van hierdie grootse werk spreek tot elke Christen en help hom om te hóór wat God elke dag vir hom wil sê. Met nuwe perspektiewe op die Skrif, delf die skrywer tot in die diepste dieptes van menswees en sy diepgewortelde behoefte aan n Godgerigte lewe.

Out of stock

SKU: GEE.ALG.201/19 Category:

Description

Spesiale bygewerkte uitgawe

Uitgewer: CUM

Datum: Eerste druk 1996

Toestand: Sagteband in mooi en skoon toestand- met ‘n spasie om dit as geskenk voorin te skryf vir iemand

Oorspronklike titel: My utmost for His Highest – 1935

Vertaal: Deur Linda van Tonder