Description
CUM
Hierdie uitgawe 2002
Vertaal deur Linda van Tonder
Skrifaanhalings uit die nuwe vertaling 1983
Klein lang en maer boekie – amper sakboekgrootte, in sagteband met bybelagtige voorblad, naam van vorige eienaar op binneblad geskryf en effense bruin vlekkies onderaan eerste twee blaaie verder nog skoon en netjies