My allerhoogste vir Sy allerhoogste / Oswald Chambers

R55.00

Die boek is geskryf in dagstukkie formaat vir elke dag – van 1 Januarie tot 31 Desember.

Out of stock

SKU: BYB.DON.093/19 Category:

Description

CUM

Hierdie uitgawe 2002

Vertaal deur Linda van Tonder

Skrifaanhalings uit die nuwe vertaling 1983

Klein lang en maer boekie – amper sakboekgrootte, in sagteband met bybelagtige voorblad, naam van vorige eienaar op binneblad geskryf en effense bruin vlekkies onderaan eerste twee blaaie verder nog skoon en netjies