Sale!

My eerste tweetalige woordeboeke / Elle Wales Walpole

R110.00

Out of stock

SKU: KIN.LIN.105/8/9/2 Category:

Description

Human & Rousseau,

Tweede hersiene druk 1984

Groot boek met pragtige sketse by elke letter van die alfabet, boek se rugkant het skade en vuil merke op titelbladsy, die hoeke van die boek is ook effens verniel

Verwerk in Afrikaans deur Leon Rousseau,

Oorspronklike titel: My first Golden Dictionary – 1944

Illustrasies: Gertrude Elliott