My kruis en my kroos / Reinette de Villiers

R60.00

Spesiale aanbod – Uitverkoping

Niemand gaan sonder moeilikhede deur die lewe nie, al is hulle ook hoe klein – en dit is meermale juis die klein dingetjies waaroor mens jou die meeste kwel! Maar as mens die vermoë het om die snaaksigheid in ‘n lastige situasie te sien, word jou kwellinge veel minder…

Categories: ,

Description

Uitgegee deur Nasionale Boekhandel

1962

Sagteband sonder stofomslag, verweer op omslag boek nog netjies

R60