Sale!

My mooi land Suid-Afrika / Ryno B. de Villiers

R70.00

Kort sketse oor sekere plekke in SA: Vaalrivier, Krugerwildtuin, Boshof, Kalahari, Transvaal, Tafelbaai, Aughrabies, Yindene, Die rook wat donder, Johannesburg, Outenikwaland, Kangogrotte, Olifantsrivierkloof, Kaapland…)

Studente op ‘n staptoer: FEJ Malherbe
Langs die Vaalrivier – CM van den Heever
Met ‘n ompad na die Krugerwildtuin – JF Holleman
Boshof, die dorp van lugspieëlinge – Eugene N Marais
Die berge in – Uys Krige
Op soek na die Kalahari – WA de Klerk
Taai mense en taai plante – Sangiro
My ou Transvaal – FS Steyn
Uit die geskiedenis van Tafelbaai – Victor de Kock
Waar die afgronde roep – Kooitjie van den Heever
Augharbies – C Louis Leipoldt
Yindene – FS Steyn
Die rook wat donder – EC Pienaar
Ek hou van Johanesburg – Albert Wessels
My land my outeniwaland –  J Nel van der Merwe
Oor Swartbergpas na die Kangogrotte – Dorothea Moller-Malan
Die Olifantsrivierkloof – Dr C Louis Leipoldt
‘n Nederlandse dame op besoek in Kaapland – Juliana C Bouws

 

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.100/2012 Category:

Description

Afrikaanse Pers Boekhandel

Eerste uitg, 1964

Hardeband met s.o., met verweer op die rante van die omslag soos op foto ook kan sien , stempel van vorige eienaar en ‘n handtekening,

1ste uitg, 1964