Sale!

Hykie Berg: My storie van hoop

R170.00

Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in ‘n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies hospitaal, waar God hom van ‘n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie…

Hykie gee buiten sy verhaal ook heelwat wenke oor verslawing want verslawing kom in baie vorme… ‘n Paar aanmerkings het my bygebly:

Hykie het sy roeping in sy pyn gevind het.

Verhoudinge word onherstelbaar indien opregte vergifnis nie plaasvind nie…

“Genesing kon slegs plaasvind  toe ek erken dat ek wel ‘n probleem het.”

Meeste verslaafdes aan een of ander kompulsiewe verslawing.

Genesing gebeur slegs wanneer jy jou denkwyses verander en verantwoordelikheid vir jou dade aanvaar.

‘n Boek vol wyshede saam met sy storie. ‘n Boek met ware hoop…

Out of stock

SKU: BIO.AAR.001-002./9/22 Category: Tags: , , , , , ,

Description

Uitgegee deur Lux Verbi uitgewers

2017

Vertaal en verwerk deur Marissa Coetzee.

Splinternuut aangekoop by Aardklop en geteken deur die skrywer.