‘n Bietjie baie bogtery: Die groot Afrikaanse knutselboek / Pieter W. Grobbelaar

R80.00

In hierdie vrolike boek (altans soos dit bedoel is om te wees) is daar nuwe vindinge, asook aanpassings van ou dinge uit die Afrikaanse volkskultuur en uit Nederlands, Duits en Engels.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DON.003/27/11/19 Category:

Description

Tafelberg,

Eerste uitgawe 1980

Hardeband met glansvoorblad, rugkant is geskeur aan bokant maar weer geheg, boek nog netjies binne, naam voorin boek uitgetippex