‘n Eeu van bloedstryd (1815-1914) deur Hendrik van der Wateren

R180.00

Publikasies oor volks- en kultuurgeskiedenis is baie skaars. Tog mag en kan ons nie ophou lees en ophou publiseer oor wat ons uit die geskiedenis kan en moet leer nie. Die nuutste publikasie van prof. Hendrik van der Wateren is ‘n mooi voorbeeld van ‘n publikasie wat ons moet lees. Jy hoef nie met alles saam te stem nie. Jy hoef ook nie alles vir jou eie rekening te neem nie. Geskiedenis en geskiedskrywing het soms die nadeel dat dit mense laat onttrek sodra daar gedeeltes is waarmee hulle nie gemaklik voel nie.

Out of stock

Description

Uitgegee deur Spera uitgewery

Eerste uitgawe, eerste druk 2016

Sagtebanboek nuut aangekoop