‘n Klein lewe / Wilna Adriaanse

R100.00

DIe fassinerende verhaal van ‘n vrou wat in die laat vyftigerjare in Suid-Afrika gebore is. Gebeure soos die oproer van die sewentiger- en tagtigerjare en die ingrypende sosio-politieke veranderinge in die land dra by tot haar politieke bewuswording en belewenisse en laat haar dikwels vrae vra oor haar identiteit en plek binne die samelewing.

Sy is ‘n vrou wat vasgevang is binne die beperkings van ‘n stelsel, maar met ‘n versigtige blik op dinge soos die “tuislandbeleid” en die “Expat”-generasie, moederskap, die lewe in Afrika en die vele ander betekenisvolle aangeleenthede.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.1002/15 Category:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum:  Eerste uitgawe eerste druk 2012

Toestand: Sagteband in nuwe toestand