Sale!

‘n Lag per dag / Fanus Rautenbach

R80.00 R50.00

Fanus se humorskoop en verjaardagboek. Daar is ‘n lyntjie vir elke dag om verjaarsdae of notas te maak met ‘n pragtige positiewe boodskap langsaan vir elke dag.

1 in stock

SKU: DAGBOEK.don.029/12/18 Category:

Description

JP van der Walt

1971

Hardeband sonder omslag in mooi toestand