‘n Lewe met boeke / Koos Human

R100.00

Koos Human se bydrae tot die Suid-Afrikaanse boekbedryf is legendaries. In hierdie boek vertel hy self van sy ervarings, opgedoen oor ‘n periode van veertig jaar (1954-1994) van gebeurtenisse rondom die boek, in die besonder die Afrikaanse boek.

“sonder Koos sou nie net die Suid-Afrikaanse uitgewerswese nie, maar ook die Afrikaanse letterkunde armer wees:” – Karel Schoeman in ‘n Natsteen vir Koos Human, 1981.

Out of stock

SKU: BIO.KLE.002/3/19 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: 2006

Toestand: Sagteband so goed as nuut

Omslagskildery: Marjorie Wallace