Vader Kestell: ‘n Lewenskets van dr. JD Kestell / PJ Nienaber

R110.00

Ds. Kestell, die “goedertierene mens van yster” se lewe was een van diens;  daarom het die Afrikanervolk hom begrawe aan die voet van die Vrouemonument saam met pres. Steyn en genl. De Wet. Met die hulp van interessante aanhalings gee prof. PJ Nienaber sy lesers dieper insig in die vol en ryk lewe van die beminlike Vader Kestell.

1 in stock

SKU: BIO.CDON.006/1/24; BIO.CHA.137/6/20 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg

Eerste uitgawe 1971

Hardeband met stofomslag

Die foto van ds. Kestell is op die binneblad van die boek

SA Galery-reeks nr. 4

Hardeband in puik toestand