‘n Naam wat seevaarders eer / Wilhelm Grutter

R300.00

‘n Geskiedenis van die opleidingskap Generaal Botha.

“… dat in alle opsigte groot sorg gedra word in die keuring van seuns sodat die skip ‘n naam sal opbou wat die seevaarders van die wêreld eer en dat ‘n Botha Boy hoë aansien sal geniet waar hy hom ook al bevind.”

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.GRO.009/5/20 Category:

Description

Die TBF Davis-Seilvaartgedenkfonds

1973

Hardeband met mooi stofomslag met klein bietjie verweer op die hoeke van die omslag, boek in uitmuntende toestand

Ontwerp: Wilhelm Jordaan