‘n Seun en ‘n kano / C.S. Badenhorst

R110.00

2 in stock

SKU: JEUG.HAR.091/9/19; JEUG.HAR.069/9/19 Category:

Description

Perskor

Eerste uitgawe eerste druk 1983

Hardeband met mooi stofomslag ou skoolboek met stempels en sakkie

Skaars boek veral in hierdie vorm

Stofomslag: Henning Lou (is die naam en van doelbewus omgeruil as ‘n skuilnaam?)