‘n Seun se droom / Catherine Cookson

R65.00

1 in stock

SKU: JEUG.PIE.008/6/20 Category:

Description

HAUM

Eerste Afrikaanse uitgawe 1972

Hardeband met mooi omslag, effense vlek aan die kant van die boek op eerste paar bladsye (kyk foto), bibstempel voorin boek

Oorspronklike titel: Matty Doolin

In Afrikaans vertaal deur Chris van Lille (pseudoniem van Andre P Brink)

Tekeninge deur Margery Gill