‘n Wolf in skaapsklere / Kobus Galloway

R170.00

Laat asb ‘n paar werksdae toe vir aflewering van Uitgewer.
Hierdie boek is ’n versameling Afrikaanse idiome deur die skepper van Idees vol vrees, Kobus Galloway. Dit bevat 150 idiome, elk geïllustreer met ’n grappige volblad-spotprent, asook ’n kort verklaring van elke idioom se betekenis.
Verder is daar ’n lys met nóg honderde idiome en verklarings agter in die boek.
Afrikaanse lesers van alle ouderdomme sal daarvan hou, en skoliere in die besonder sal dit baie bruikbaar vind.

Available on backorder

SKU: TAAL.NUUT. PEN.001/28 Category:

Description

Uitgewer: Penguin Random House SA
Datum: Mei 2017
ISBN 9781776092154
Formaat : Sagteband Nuut