Nagmaalsnaweek deur die jare / prof. Bun Booyens

R85.00

‘n Kerkhistoriese studie.

Die gebeure rondom nagmaal of grootkerk soos dit ook bekend gestaan het, het talle reisigers en skrywers deur die jare geïnteresseer en tot ‘n verskeidenheid literêre weergawes aanleiding gegee. Ook word vrae behandel soos waarom die gereformeerde lidmate so selfde nagmaal vier. Die waarde van die boek word verhoog deur die gebruik van unieke fotos van nagmaalsgeleenthede, kosbare serviese en afdrukke van werke deur bekende kunsskilders soos Pierneef, Erich Mayer en WH Coetzer.

Out of stock

SKU: GESK.WEN.002/5/18 Category:

Description

Uitgewer: NG Kerk-Uitgewers

Datum: Eerste uitgwe eerste druk 1982

Toestand: Hardeband met stofomslag, effense verweer op kante van die omslag, onderstreep met pen in eerste en laaste hoofstukke van die boek en hier en daar ‘n nota in pen (jammer) – met heelwat swart en wit fotos in die boek opgeneem, naam voorin is met tippex uitgewis