Nagvlug / Antoine de Saint-Exupéry

R150.00

De Saint Exupery, Antoine ( Voorwoord deur Andre Gide) Exupery is verreweg die grootste skrywer oor die lugvaart. Maar sy werk styg ver bo die lugvaart uit, want dit het te doen met universele waardes en met waarhede wat in ‘n tyd van morele en in intellektuele desintegrasie of verontagsaam of vergeet word

1 in stock

SKU: VERTALING.ROZ.007/07/17 Categories: ,

Description

Balkema; 1957; Hardeband met netjiese omslag boek splinternuut; Vertaal: JGJ Krige;