Namakwalandse gabbagoed / Theunis Uys

R120.00

Die sukes van sy eerste boek, Namakwaland, my hartland, het Theunis Uys genoop om weer agter sy sienmasjien in te skuif. Aan aanmoediging het dit nie ontbreek nie. “ou Theunis, jong, jy moet skryf tot jy dood, en ek sal lees tot ek dood! Aldus Gertjie Niemoller van Pofadder.

Die resultaat is Namakwaland se Gabbagoed – ‘n raapsel van stories oor jakkalsjag, bokwerk, naamriempies, buite-oonde, droë rivierlope, en natuurlik, die “anderster” mense van die besondere streek.

Out of stock

SKU: KONTREI.GRO.005/2/18 Category:

Description

Uitgewer: TJK Uys

Datum: Geen datum (ongeveer 2004)

Toestand: Sagteband met mooi gekleurde voorblad, op eerste bladsy van boek effense vuilvat merkies boek verder so goed soos nuut