Nederigheid : die volheid van die Christelike lewe / Andrew Murray

R70.00

Jesus sê:  “Leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus kry vir julle gemoed.”

Die hoogtepunt van geestelike groei en volheid van die Christelike lewe is om, na die voorbeeld van Jesus, nederig voor God en ons medemens te lewe. Nederigheid is die belangrikste kenteken van hulle wat die sagmoedige en nederige Lam van God volg.

As ons regtig nederig wil wees, nie net voor God nie, maar ook teenoor alle mense – en as ons in dié soort nederigheid vreugde wil vind – dan moet ons insien dat dit nie bloot die teken van berou oor ons sonde is nie, maar dat dit beteken om vol te wees van die heerlikheid en vreugde van Jesus. Jesus het sy heerlikheid daarin gevind om die houding van ‘n slaaf aan te neem (Matt. 20:27). Om almal se dienskneg te wees, is die hoogste vervulling van ons roeping as mens wat na God se beeld geskep is.

 

Out of stock

SKU: GEE.EIL.011 Category:

Description

Uitgewer: Lux Verbi

Datum: Derde hersiene uitgawe, eerste druk 2010

Toestand: Sagteband in splinternuwe toestand