Sale!

Net een wenner / Daantjie Badenhorst

R45.00 R30.00

Dis moeilike vir die spanbestuurder om kalm te klink oor die afstandbeheerradio: “Kom dadelik kuipe toe, jy’s gediskwalifiseer!” blaf hy kortaf.

“Vlieg in jou dinges in!” antwoord Martin, “Ek gaan wen!”

Op die podium bars daar chaos los wanneer daar nie drie nie maar vier jaers teen die trappe opklim, met Martin wat hom doodluiters aansluit by die jaers wat amptelik die eerste drie plekke ingeneem het. Hy gaan staan saam met Philip op die boonste trappie….

5 in stock

SKU: FIKSIE.PRA.1550/2011 Category:

Description

Uitgegee deur Maanskyn, ‘n afdeling van Praag

2005

Die skrywer was die wenner van Noot-vir-Noot en Flinkdink

Boek is nog nooit gelees, het wel skaafmerke op buiteblad

R45