Sale!

New Age : ‘n Bedreiging / Annelize Endres

R50.00

Denkrigtings wat as “New Age” bestempel kan word, spoel inderdaad soos ‘n vloedgolf deur die wêreld, die filmwese en in die besigheidswêreld. Hoewel Christelike begrippe soos lig, vrede, geregtigheid, eenheid, versoening ens gebruik word, word ‘n nuwe inhoud daaraan gegee. Op dié wyse word mense verwar en mislei.

1 in stock

SKU: GEE.KER.2015 Category:

Description

Baruk

Eerste uitgawe eerste druk 1991

Sagteband met mooi skets op voorblad boek nog netjies en skoon

Baie skaars