Sale!

Newelig / George Weideman

R75.00

Stories loop nie padsaam nie. In hierdie bundel val die lig op uiteenlopende gebeure uit baie tye, streke en sfere. Dit gaan om kragte soos die liefde, onreg, ontnugtering en vergelding. Telkens vervaag die lyn tussen goed en kwaad, skyn en waarheid versmelt en die alledaagse kry ‘n betowerende dimensie met juweelkwaliteit.

Out of stock

SKU: FIKSIE.1090/2012 Category:

Description

Litera Publikasies

Eerste druk  2007

Sagteband soos nuut