Sale!

Nicolae (Die opkoms van die Antichris) / Tim LaHaye en Jerry Jenkins

R65.00

In Nicolae word die sage voortgesit as Rayford, sy nuwe vrou Amanda, Buck en Chloe  dit hulle lewenstaak maak om soveel as moontlik mense vir Christus te wen. Die eerste kwart van die verdrukking nader nou sy einde en volgens die profesie is “die toorn van die Lam” op hande. In Nicolae kry Rayford vir die Verdrukkingsmag op die hoogste vlak insae in Carpathia se regime. Intussen onderneem Buck ‘n dramatiese nag lange reddingstog uit Israel deur die Sinaiwoestyn wat die leser in ademlose spanning vasgevang sal hou.

Out of stock

SKU: GEE.DON.007/29/7/21 Category:

Description

Uitgewer: CUM

Datum: Eerste uitgawe 1999

Toestand: Sagteband so goed as nuut, naam van vorige eienaar voorin geskryf asook ‘n lang boodskap op binneblad

Reeks: Nommer 3 in die Hulle-wat-agterbly-reeks