Nols, die werfbobbejaan / Aletta Lubbe

R55.00

Met ‘n bobbejaan op die werf is daar altyd pret, want met bobbejaan se kind weet jy nooit presies wat jy te wagte kan wees en wat in sy kop aangaan nie. Hierdie is ‘n verhaal uit vroe?r dae, dae wat ruik na soetkoekies en sunlightseep. Dit is ‘n verhaal vir oud en jonk, vir almal wat hou van lekker lag en weet dat selfs ‘n bobbejaan sy drome droom. En as hy eers met dromerige o? na die baas se tjor begin kyk, dan moet jy weet…

1 in stock

SKU: KIN.EES.009/10/17; KIN.EES.009/2/17 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur De Jager-Haum Uitgewers,

Eerste uitgawe, Derde druk 1977,

Hardeband met stofomslag, effense verweer op omslag

Stofomslag na ‘n houtsnee van Keith Dietrich