Nonna se geheim / C.S. Badenhorst

R110.00

‘n Verhaal vir alle kinders wat honde liefhet.

Out of stock

SKU: JEUG.DON.008/25/3/21 Category:

Description

JL van Schaik Beperk,

1969

Hardebandboek met mooi skets op buiteblad, boek toon die gewone tekens van ouderdom, prystoekenning geskryf in pen binne-in boek, harde punte van boek se onderkant effens gebuig van ouderdom

Voorbladsketse en illustrasies deur M. Meiring

Baie skaars boek