Nuut onder die son / P.H. Nortje

R75.00

Daar is niks nuuts onder die son nie. So het ‘n baie wyse man eendag gesê. Maar hy het nog nie die seunskinders Charl, Pierre, Francois en Henri gesien nie! En die worshond. Met hulle in die huis is daar beslis elke dag iets nuuts. As hulle aan iets deel het, word dit sommer dadelik ‘n avontuur vol onvoorspelbare insidente. Wie sou dit kon indink, dat as ‘n gesin na die sirkus gaan kyk, daat die worshond dit in sy koppie sou kry om ‘n leeu aan die stert te byt? Nuut onder die son gee die alledaagse avontuur vir ‘n gewone gesin daar in die wêreld van die mooi Wellington…

Out of stock

SKU: FIKSIE.ULU.001/8/18 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg Uitgewers

Derde druk, 1970

Hardeband met stofomslag, boek in puik en stewige toestand

Stofomslagontwerp: A. Keys en GH Rindfleisch