Nuwe RSA Atlas

R70.00

Hierdie Atlas weerspieël die geo-politiese veranderinge regdeur Suider-Afrika en die wêreld. Die kaarte dek ‘n wye verskeidenheid geografiese en historiese temas. Lesers sal voordeel put uit:

‘n Bondige verduideliking van hoe kaarte gemaak word

‘n Wye verskeidenheid foto’s wat studente in staat stel om die plekke wat hulle opspoor te visualiseer

Bygewerkte grafieke, statistieke en diagramme, wat studente help om die gegewens op die kaarte te interpreteer.

‘n Volledige register wat dit maklik maak om die atlas in die klaskamer te gebruik.

5 in stock

SKU: NF.SKOOL/020/15 Category: Tags: , ,

Description

Uitgegee deur Maskew Miller Longman

1996

Sagteband met mooi gekleurde voorblad

Bevat ook gekleurde kaarte in boek, boek in goeie toestand, Skoolstempel voorin