O, om te fluit / Elsabe Steenberg

R110.00

O, om te fluit! Dit is die ou kabouter se grootste wens: die laaste kabouter in die bos… miskien, wie weet, die heel laaste kabouter in die ganse wêreld.

Hy is gelukkig in die bos, die ou kabouter, in die bos waar hy soveel honderde jare reeds woon. As hy net kon fluit: fluit wanneer hy bly is, fluit van vreugde oor alles wat mooi is, maar veral fluit wanneer hy verlang!

O, om te fluit!

2 in stock

SKU: JEUG.JVW.002/10/22; JEUG.EBE.157/8/22; JEUG.EBE.157/(B)/8/22 Category:

Description

JP van der Walt en Seun

Eerste Druk 1974

Hardebandboek met omslag wat effens verweer is op hoeke, kante en rugkant, boodskap aan vorige eienaar voorin geskryf (prysuitdeling geskryf)

Hierdie verhaal het oorspronklik in Sarie Marais verskyn