Ons benodig dit: Druk / Colin Clair (Redakteur)

R80.00

Ons hanteer daagliks baie dinge wonder om ooit werklik bewys te wees waar hulle vandaan kom en hoe hul ontstaan het. Die boekiese in hierdie reeks beskryf vir ons op ‘n eenvoudige wyse waar hierdie dinge vandaan kom en watter rol hul deur die eeue heen en nog steeds in ons daaglikse lewe speel. Die mens het vanaf die vroegste tye geleer om die natuur tot sy nut te omskep. Hierdie boek oor drukwerk en drukmetodes word mooi ondersteun deur verskeie swart en wit fotos oor hierdie proses van alle eeue af.

Blokboeke
Drukkersleus uit vroeë tyd
Drukpers (fotos van verskillende drukperse)
Die vervaardiging van letters
Gietvorms
Handsetwerk
Wharfedale silinderpers (foto en ander perse(
Elektroniese graveerwerk
Litografiese en rubberdrukwerk
Maak van boeke
Soorte letterbeelde (fonte in vandag se tyd)

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.828/2012 Category:

Description

Uitgewer: Central News Agency

Datum: Sewentigerjare as ek moet skat?

Toestand: Hardeband boek met stofomslag soos nuut

Vertaling: In Afrikaans verwerk deur Jean Malan