Ons benodig dit: Katoen / Colin Clair

R45.00

Ons hanteer daagliks baie dinge wonder om ooit werklik bewys te wees waar hulle vandaan kom en hoe hul ontstaan het. Die boekiese in hierdie reeks beskryf vir ons op ‘n eenvoudige wyse waar hierdie dinge vandaan kom en watter rol hul deur die eeue heen en nog steeds in ons daaglikse lewe speel. Die mens het vanaf die vroegste tye geleer om die natuur tot sy nut te omskep. Die teks word ondersteun deur mooi swart en wit fotos van die katoenbedryf.

Hoofstukke:

Katoen van vesel na katoen
Katoen in die geskiedenis
Slawehandel
Gemerseriseerde katoen
Die uitpersing van saadolie
Leweringsbronne
Katoen in die kaardkamer
Spinmetodes
Die weefproses
Die Jacquardgetou
Kleuring
Patroondruk
Glansing
Lys van terme in die bedryf

 

 

 

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.827/2012 Category:

Description

Uitgewer: Central News Agency

Datum: Sewentigerjare as ek moet skat?

Toestand: Hardeband boek met stofomslag soos nuut

Vertaling: In Afrikaans verwerk deur Jean Malan