Ons benodig dit: Yster en staal / Colin Clair (Redakteur)

R65.00

Ons hanteer daagliks baie dinge wonder om ooit werklik bewys te wees waar hulle vandaan kom en hoe hul ontstaan het. Die boekiese in hierdie reeks beskryf vir ons op ‘n eenvoudige wyse waar hierdie dinge vandaan kom en watter rol hul deur die eeue heen en nog steeds in ons daaglikse lewe speel. Die mens het vanaf die vroegste tye geleer om die natuur tot sy nut te omskep.

Hoofstukke: Yster en staal – metale van die moderne eeu
Die laai van die smeltoond
Smeltwerk – ‘n chemiese proses
Die koepeloond
Die gietproses
Metaal vir die industriële eeu
Die elektriese vlamboogoond
Die Opeherdoond
Metodes om staal te slyp
Smee- en drukwerk

Heelwat swart en wit fotos wat die teks ondersteun.

 

 

Out of stock

SKU: KINDER-NIE-FIKSIE.ALG.825/2012 Category:

Description

Uitgewer: Central News Agency

Datum: Geen datum

Toestand: Hardeband met stofomslag in puik nuwe toestand

Vertaling: In Afrikaans verwerk deur Jean Malan