Ons wag op die kaptein / Elsa Joubert

R10.00

Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy “eie mense”, in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het? Hy het die “barbare” nie só sleg behandel nie, nie só vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan. Hy het net één van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.

Hierdie boek het die Eugène Marais-prys verower in 1964.

Out of stock

SKU: FIKSIE.RHS.010/3/19 Category:

Description

Tafelberg

Vierde druk 1980

Hardeband nog in mooi toestand, ou skoolboeke met stempels en aantekeninge hier en daar

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ons wag op die kaptein / Elsa Joubert”