Ons Wêreld Ensiklopedie / Leonard Sealy

R650.00

Stel van 11 boeke ingedeel in die volgende afdelings:

Die mens
Diere
Plante
Die aarde en die ruimte
Beroemde mense
Reiser en Kommunikasie
Werk en Industrie
Lande en tuistes
Die kunste en vermaaklikheid
Sport en ontspanning
Indeks

 

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.ALG.789/14 Category:

Description

Uitgewer: Macmillan

Datum: Herdruk 1979

Toestand: Hardeband met glansvoorblaaie – stel van 11 boeke in ‘n swart boksie op foto onder waarin dit netjies regop bly staan. Stel volledig. R60 per boek.