Ontdek die Bybel (Ou Testament) / Etienne Dahler

R95.00

Ou Testament: Jona, Job en Prediker

1 in stock

SKU: GEE.DON.019/2/11/22 Category:

Description

Redakteur: Dawid van Lill

Uitgewer: Daan Retief

Datum: 1983

Hardeband met volkleurvoorblad nog baie mooi en stewig, boek in die vorm van ‘n strokiesprent geskryf

Reeks: Ontdek die Bybel-reeks nr. 17

Vertaler: Libby Retief