Ontdek die Bybel / Tim Dowley

R70.00

Die verhaal van God se volk
Die Israelitiese aartvaders
Die tabernakel
Die landboujaar
Kleredrag
DIe tempel
Wie is wie in die ou Testament
Die nuwe testament
Die huis
Opvoeding
Jesus in Galilea
Werk
Jesus se laaste week in Jerusalem
Reise
Paulus se sendingreise
Wie is wie in die Nuwe testament

Elke hoofstuk met pragtige illustrasies

 

 

 

1 in stock

SKU: GEE.TIM.013/5/18 Category:

Description

Uitgewers: Timmens

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1987

Toestand: Hardeband met glansvoorblad in kleur boek nog skoon en soos nuut

Vertaler: In Afrikaans deur Nonna Weideman

Illustrasies: Richard Scott