Operasie bom: ‘n sterverkenner-avontuur / Andries de Wit

R70.00

Dit is die jaar 2088. ‘n Eksedisie bestaande uit drie ruimteskepe is van die Aarde af onderweg na planeet Vega 2. Een van die verkenners aan boord van VS-1 Springbok is die agtienjarige Chris Adelaar, seun van die bevelvoerder van die eerste Vega-ekspedisie. Die skepe en al die lede van die ekspedisie het ‘n paar jaar tevore in hierdie sektor van die ruim spoorloos verdwyn. Naby Veg belang Springbok in ‘n asteroïde-gordel. In die geweld va ndie botsing word va ndie bemanningslede ernstig beseer en een kragopwekker buite werking gelaat. Hoewel die skip stabiel bly, is dit so te sê kragteloos nadat 98% van die brandstof in die vlamme na die ongelukg verteer is. As daar nie blitsvinning iets gedoen wrod nie, wag rampspoed op hulle, want die swaartekrag van Vega trek hulle al nader en nader…

Operasie Bom is Andries de Wit se eerste boek. Die skrywer is ‘n filmredigeerder en woon in Kaapstad. Sy groot liefde is rolprente, en hy het drie jaar in Toronto, Kanada, gewoon om die maak van kinder-TVprogramme te bestudeer.

Out of stock

SKU: JEUG.JVW.009/10/22 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Tafelberg

Datum: Eerste uitgawe, eerste druk 1989

Toestand: Sagteband, boek toon gebruik en daar is effense voumerke op hoeke, stempels, biblioteek kaartjie en plakker voor in boek

Buitebladillustrasie: Peta Brookes en Andries de Wit