Description
Perskor
Tweede uitgawe, tweede druk 1983
Sagteband met mooi skets op buiteblad boek in puik toestand, een stempel voorin boek
Omslag en illustrasies: Annette Stork
Voorwoord: deur skrywer 1969
R85.00
Hierdie verhaal berus hoofsaaklik op persoonlike waarnemings in die natuur in Wes-Transvaal. Die gedragspatroon van die groot-otter (en van mense) is opgemerk in die gebied soos aangedui: Vanaf Kommandodrif in Vaalrivier, by Baviaanskrans verby na Doodsedrif en verder op tot by Skoonspruit tot waar hy deur Klerksdorp stroom en dan verder op in die spruit tot by Kafferskraaldram noord van die dorp.
Otters word in die meeste land van die wêreld aangetref. In Afrika is daar twee soorte: die klein-otter en die groot-otter.
Out of stock
Perskor
Tweede uitgawe, tweede druk 1983
Sagteband met mooi skets op buiteblad boek in puik toestand, een stempel voorin boek
Omslag en illustrasies: Annette Stork
Voorwoord: deur skrywer 1969