Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Tweede uitgawe, eerste druk 1980
Toestand: Hardeband met stofomslag wat skaafmerke aan die rante van omslag het en klein stukkie van omslag verweer op bokant van boek, blaaie is vergeel
Pennie se vuur en Die groen ghoen is in 1962 bekroon met die Scheepersprys vir Jeuglektuur