Persomi: Kind van die brakrant / Irma Joubert

R160.00

Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Persomi is die bywonerskind. Maar Persomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ‘n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Persomi, maar iets hou Persomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indierwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – en met Boelie.

Out of stock

SKU: FIKSIE.RYK.001/2/2/23 Category:

Description

Uitgegee deur Tafelberg

Derde druk, 2011

Sagteband in mooi en skoon toestand, naam van vorige eienaar voorin geskryf en een puntjie van voorblad effens gebuig